SA is besig om sy pas afgestudeerde dokters te verloor a.g.v. die regering se onvermoë om die hul te plaas waar hulle diens kan doen en die feit is dat hul nie betaal word vir dienste gelewer nie