Die ANC regering se entstof program is in n warboel en chaos gedompel nadat dit bekend geword het dat 2 miljoen van die Johnson&Johnson entstof dosisse, wat in Aspen se Port Elizabeth aanleg vervaardig, is waarskynlik vernietig moet word.
Die rede is dat die Amerikaanse FDA owerheid vermoed dat ‘n kernbestanddeel wat gebruik word in die vervaardiging van die J&J entstof in ‘n fabriek in Baltimore, Amerika besoedel is.
Luister Hier:
Die regering se entstof program beweeg reeds teen n slakkepas terwyl die gesondheidsowerheid SAHPRA en die ministerie van Gesondheid ook alles in hulle vermoeë gedoen
Continue reading…