Wanneer hansworse die sirkus beheer, of is dit diewe wat die Bank beheer? Na ‘n maande lange stryd oor salarisverhogings tussen die ANC-staatsdiensektor, met die vakbonde as vennote teen die ANC-regering, kon die kwessies nie opgelos word nie, so hulle gaan nou na die ANC se konstitusionele hof om te ‘n oplossing te vind. ‘n Ruk gelede is aangekondig dat die ANC-regering nie geld het om salarisverhogings aan te bied nie, omdat al die geld gemors is aan grootskaalse sistemiese en institusionele korrupsie.
Nuus.net het gister berig dat Eskom allerhande redes opskryf as ‘n verskoning waarom dit nie oor voldoende “werktoerusting” of “opwekkingsvermoë” beskik nie, ondanks groot hoeveelhede geld wat bestee word. In gewone Afrikaans: Korrupsie & Plunder.
[embed]https://nuus.ne
Continue reading…