Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg gaan byeenkoms hou met senior rolspelers in die burgerlike samelewing, politieke partye, individue en veral ook regslui en akademici, op 23 Junie 2021 by TLU SA se hoofkantoor in Silverton, Pretoria en sal via Zoom aangebied word. Organisasies, politieke partye en belangegroepe gaan standpunt neem oor voorgestelde vuurwapenbeheer wetsontwerp.
Verskeie groepe in die land is onrustig oor die voorgestelde vuurwapenwetsontwerp wat neerkom op onteiening van vuurwapens. Gevolglik het lede van die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg die noodsaak besef vir ʼn uitgebreide byeenkoms om die saak te bespreek.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/22-June-AdHoc.mp3[/embed]
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg is ʼn informele groepering van organi
Continue reading…