‘n Veeveiling is ‘n belangrike gebeurtenis op die platteland, en niemand weet dit beter as Cyril Ramaphosa, wie aankondiging het dat veilings nou weer mag plaasvind. Die aankondiging is deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) verwelkom na hulle hard agter die skerms gewerk het om die heropening van veilings te motiveer. Gesondheidsprotokolle is noodsaaklik, maar alle samekomste by landbou- en wildveilings word nou weer toegelaat.
Ramaphosa het die vlak 4-inperkings regulasies Sondagaand vir nog 14 dae verleng, om glo die druk op die land se gesondheidstelsel te verlig? Sekere vergunnings is aangekondig, nl om die die verbod op veilings op te hef en toe te laat dat gimnasiums onder meer mag heropen en ʼn beperkte getal klante mag ook weer by restaurante en eetplekke aansit. Wie weet, dalk het Ramaphosa ook ‘n stoetbul of Impala of twee te verkoop.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/
Continue reading…