As jy ‘n onwettige swart buitelander van Zimbabwe is, kan jy ‘n egte Suid Afrikaanse Paspoort sommer gou gou koop vir R45,000 by Binnelandse Sake, maar as jy ‘n wetsgehoorsame blanke is, kan jy jare wag vir ‘n basiese dokument. Inderdaad, by die SA Ambasade in Ierland word Suid Afrikaners vertel hulle kan tot drie jaar wag vir dokumente wat hul verblyf status erg affekteer! Sulke verhale is volop op Facebook groepe soos Suid Afrikaners in Nederland, waar expats mekaar probeer help met die burokrasie, korrupsie en onbekwaamheid van ANC se Binnelandse Sake.
Nou word mens se werk vooruitsigte vernietig, soos byvoorbeeld, ‘n kliniese navorser van Pretoria, wat weens ‘n gesloer by ANC se Binnelandse Sake, dalk nie betyds by haar nuwe werk in Nederland sal kan begin nie. Dit ten spyte dat sy ‘n jaar vooraf vir die nodige dokumente begin aansoek doe
Continue reading…