Suid-Afrika is op pad na ‘n winter van ontevredenheid, nie net as gevolg van die swak bestuurde Covid-reaksie nie, maar dit staar nou ook fase 4 en 5 beurtkrag in die gesig, omdat infrastruktuur verbrokkel het vanweë gebrek aan onderhoud. Die energiekenner Chris Yelland, direkteur van EE Business Intelligence, het gesê beurtkrag sal hierdie winter net vererger.
Die situasie is veral haglik in Johannesburg waar inwoners bykomende kragonderbrekings opdoen as gevolg van die stad se verbrokkelende infrastruktuur, bo en behalwe die onderbrekings wat Eskom opgelê het.
Luister Hier:
Sommige gesi
Continue reading…