Die Gesamentlike Komitee vir Etiek het bevind dat Malema die etiese kode vir parlementslede oortree het deur nie die wet te handhaaf nie, toe hy ‘n beroep op buitelandse burgers gedoen het om ‘kreatiewe maniere‘ te vind om SA onwettig binne te dring, nadat grense gesluit is gedurende die Covid inperking in Januarie.
Daar was gevind dat Malema die kode oortree het met sy oproep in Januarie na buitelandse burgers, om ‘n ‘kreatiewe manier‘ te vind om SA onwettig binne te dring, as hulle nie deur die grensposte die land kan binnekom nie.
[embed]https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/09/15-Sept-malema-Afr.mp3[/embed]
“Laat die grense dus oopgaan, en as die hekke nie vir Sadec [die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap] oopgemaak gaan word nie, moet mede Sadec men
Continue reading…