Van die voortrekkers se grafte is deesdae nie meer langs die Vaaldam nie, maar binne in die Vaaldam, en kan slegs gesien word wanneer die watervlak baie daal.
Die Voortrekkers het in die omgewing van 1836 vir ‘n ruk uitgespan in die gebied waar die Vaaldam vandag lê. Louis Trichardt se trek het ook vir ‘n tyd lank daar vertoef alvorens hulle verder getrek het. Die daaropvolgende jare het verskeie Voortrekkergesinne hulle in die gebied van Deneysville en Oranjeville tuisgemaak.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/1-Julie-Vaaldam.mp3[/embed]
Hierdie eerste inwoners van Deneysville se grafte lê vandag in die Vaaldam en dit kan gesien word wanneer die watervlak baie laag daal.
Lees ook: Al wat ek
Continue reading…