Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF & ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme!
Kyk hier: SAUK TV
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF- en ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme Tydens Covid19-pandemie!
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) het hul jaarverslag oor persvryheid bekend gemaak, en verklaar ‘n “dramatiese agteruitgang” in persvryheid wêreldwyd tydens die pandemie.