Korrektiewe dienste het verklaar dat Zuma nogsteeds in die hospitaal is, so dit moet nog gesien word of Jacob Zuma sy korrupsieverhoor oor die wapentransaksies sal bywoon, wat vandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangehoor sal word.
“Ons wag nog op ‘n doktersverslag want slegs die verslag kan die vraag voldoende beantwoord,” het Mzwanele Manyi, woordvoerder van die Jacob Zuma-stigting, Sondag gesê.
Luister Hier: https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/10-aug-zuma-afr.mp3
[audio mp3="https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/10-aug-zuma-afr.mp3"][/audio]
Die departement van korrektiewe dienste het Vrydag aangekondig dat die voormalige staatshoof, met die ouderdom van 79-jaar vir mediese waarneming in ‘n buite-hospitaal opgeneem is, na Zuma verlede maand tot 15 maande tronks
Continue reading…