Ons befonds ons eie ondergang deur goedkoop swart arbeid aan te stel. Derduisende van ons wit mense, veral ons ouer mense, is al deur swart werkers vermoor, veral swart huis en tuin werkers, wat al ons doen en late ken. Al dink jy hulle is lojaal, selfs na dekades, word hulle in ‘n oogwink geradikaliseer deur EFF, BLF, PAC, ens. of word ‘n deel in die buit geoffer. Soms is dit teen hul wil – onthou Winnie Mandela se mense het brandende bande om die nekke gegooi van die swartes wat nie wou radikaliseer nie.
‘n Weerlose vrou van Nylstroom (Modimolle), Trudie Grabe, is op 23 Augustus 2019 wreed in haar tuin vermoor. Sy was ‘n groot diereliefhebber en het n hondesalon bedryf om ‘n inkomste te verdien.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/4Aug-arbeid.mp3
https://saukradio.com/wp-co
Continue reading…