Mense van regoor die politieke spektrum het Sondag in die strate van Amsterdam gepak om te protesteer teen die voorgestelde entstofpaspoorte van die Nederlandse regering. Die betoging was so groot dat paaie in die middestad vir myle blokkeer was, maar al die hoofstroom media in Nederland het die protes probeer ignoreer of verkleineer. Sommiges het beweer dat dit net 10,000 ver-regse ekstremiste was, maar dié leuen was gou ontbloot deur die teenwoordigheid van jong dansmusiek-aanhangers, Hare Krishnas, godsdienstige organisasies, pensioenarisse, anargiste, fietsryers, voormalige polisiebeamptes en soldate.
Menigte betogers het Sondag op die Damplein in Amsterdam vergader vir ‘n optog van 7 km (4 myl) deur die strate van die stad en terug na die plein, alles uit protes teen die beleid van die linkse regering oor die koronavirus. Videomateriaal toon ‘n skynbaar eindelose kolom van betogers wat langs die roete marsjeer, en sommige waarnemers het geskat dat
Continue reading…