Sosialiste Verstedeliking Deur Afskeping van Plattelandse Dorpe Soos Wolmaransstad & Leeudoringstad!
Kyk hier: SAUK TV
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.
In ‘n sosialisties bestel, word plattelandse dorpe nie benodig nie omdat die regime alle plase besit of beheer. Die kommuniste verkies dat alle mense in Stede woon waar dit makliker is om hulle te kontroleer. So dit is seker geen verbasing dat infrastruktuur in plattelandse dorpe nou al vir jare uitmekaarval. Aan die orde van die dag is stinkende strate met rioolwater wat uit stukkende pype stroom tussen hope en hope vullis deur. Don van Zyl, n raadslid van die Maquassi Hills munisipale gebied in Noordwes wat plekke soos Wolmaransstad en Leeudoringstad insluit,
Continue reading…