‘N nuwe nommer een liedjie maak sy verskyning vir hierdie week, dit is niemand anderste as Liezel Pieters met haar liedjie “Droë Riviere”. James Lance skuif ‘n paar plekke op in ons lysie en Die Heuwels Fantasties maak ook hul toetrede tot ons Top 20 hierdie week met “Gebruik my”. Hiermee die Top 20 vir..
Continue reading…
Jou Top 20 vir die week – met ‘n nuwe #1 bo aan die lys.
Enjoyed this post? Share it!
SAUK se Top 10 – met geen verandering vir die week !!
Het jy al na die liedjie van Lance James geluister, nog nie ??? Wel gaan kyk of jy daardie liedjie kan kry, dit is ‘n wonderlike stukkie musiek van die oorspronklike Engelse sanger. Hier is die Top 10 vir SAUKRadio, soos genoem met geen verandering nie. Moontlik kan jy dit verander, stem vir jou gunsteling..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK se Top 10 – met ‘n nuwe lied van Lance James
Jo Black se bekende liedjie “bring die hoop weer terug” het een plek terug gekuif, die nommer een liedjie is die lied van Stella genaamd “deur die liefde en die seer”. Die bekende sanger Lance James, ‘n legend in die musiekbedryf het ook vanjaar ‘n Afrikaanse liedjie uitgereik genaamd “lied van hoop” Stella – ‘deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Top 20 Afrikaanse Treffers
Willem Botha se nuwe enkelsnit, “Soen en vergeet”, maak vandeesweek sy toetrede tot die Top-20. Dié snit is ook op sy langverwagte album wat later vanjaar uitgereik gaan word – sy eerste album in bykans vyf jaar. Jo Black behou die gesogte no. 1-posisie met sy liedjie “Bring die hoop weer terug”. 1. Jo Black..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Top 20 Afrikaanse Liedjies – Net vir jou !!!
Die top 20 Liedjies tot sover vir die jaar:- 1.Lianie May & Jay – Da’ Vat hy 2.Len Muller & Joshua na die Reën – Vir die een wat geval het 3. Georic Lomas – Bazaruto 4. Charlize Berg – Braaf 5. Refentse – Sonvanger 6. Neil Somers – Silwerkombers 7. Karen Zoid – Waar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier’s die top-20 sangers van nuwe Afrikaanse musiek
So met die intrapslag lyk dinge op stel belowend. Die groep deelnemers staan rond vir ‘n fotosessie. Dis kitare, skinny jeans en kuiwe waar jy kyk. Die atmosfeer is energiek. Die Sanger in samewerking met Select Musiek is opsoek na ‘n nuwe groot stem in Afrikaans. En as ‘n mens so na die hoopvolles kyk,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Top 20 Afrikaanse Musiek en Kunstenare Lys
Die Top 20 Afrikaanse Musiek Snitte:- Die musiek groep Anders en Hemelbesem neem vandeesweek die eerste posisie in met “Die tyd is nou” 1. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou” 2. Leah – “Jou liefde” 3. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde” 4. Riana Nel – “Jy sal weet” 5. Appel –..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Flowers & Gifts
Speed Dating
SA Dating
Qatar Airways
Things to do
Internet Radio

Radio News
- Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza
- How Much Time Should You Spend Searching on Online Dating Sites?
- Globalist Campaign Painting Farmers as “The Enemy of The State”, Strikes The Netherlands & Belgium
- Petition: Make Peace NOT War! Invite both Ukraine & Russia to join NATO & EU to ensure lasting peace!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- #InterNazi – Will Hitlerisation of Putin backfire and expose the InterNational Socialist’s deceit and treachery in WWI & II?
SAUK Radio
- An error has occurred, which probably means the feed is down. Try again later.
Buy Flowers and Gifts Online
Signup for free news
Search SA-Radio
Meet Your Match at SAmatch.com
Make New Friends Online!

Virus Protection
Yell Dating Online
Cheapest Rental Cars in SA
Accommodation Deals
Luister na lekker Afrikaanse Musiek en Nuus heeldag op jou foon!

Cheap Flights – SKY.co.za
Yell.co.za Business Listings and Classifieds Directory
Qatar Airways
SAUK Nuus Feed
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
Powered by SA-Radio.com and SAUK