Jo Black se bekende liedjie “bring die hoop weer terug” het een plek terug gekuif, die nommer een liedjie is die lied van Stella genaamd “deur die liefde en die seer”. Die bekende sanger Lance James, ‘n legend in die musiekbedryf het ook vanjaar ‘n Afrikaanse liedjie uitgereik genaamd “lied van hoop”
Stella – ‘deur die liefde en die seer’
Jo Black – ‘bring die hoop weer terug’
Bouwer Bosch – “pleidooi’
Riaan Grobler & Rinel – ‘ons is liefde’
Vernon Barnard – ‘daai liedjie’
Anders ft Hemelbesem – ‘die tyd is nou’
Liezel Pieters – ‘droë riviere’
Appel – ‘lei my na die water’
Elvis Blue – ‘die brug’
Steffie le Roux – ‘ towerson’
Dewald Wasserfall – ‘laat die lig inkom’
Leah – ‘jou liefde’
Neil Somer – ‘jy slaan my asem weg’
Pieter Koen – ‘weerligstraal’
Brendan Peyper – ‘twee is beter as een’
Deon Groot – ‘lepellê’
Willem Botha – ‘soen en vergeet’
Riana Nel – ‘jy sal weet’
Refentse – ‘ vuil Vanderbijl’
Lance James – ‘lied van hoop’