Leoné Lauren (Lauren Copley) met Sien jou môre
Kyk hier: SAUK TV
Lauren Copley is ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ‘n florerende loopbaan as ‘n tiener in die 1970s gehad het. Sy het reeds op die ouderdom van 11 haar eerste album vrygestel, as Leoné Lauren, en het daarna verskeie treffers gehad met haar vrystellings op solus sewe. Hiervoor het sy twee Goue Plaat-toekennings ontvang, en het ook in 1973 Suid-Afrika by die Tokio Musiekfees in Japan verteenwoordig toe sy slegs 15 jaar oud was.
Lauren het drie Suid-Afrikaanse Top 20 treffers gehad:
1. Flower of life – 1971, #11, 12 weke
2. It’s too late now – 1972, #2, 23 weke
3. Kentucky blues – 1973, #1, 19 weke
Sy kon egter nooit vrede maak met die druk om ‘n bekende kunstenaar te wees nie, asook nie met die gebrek aan privaatheid en kommersiële uitbuiting nie, en het
Continue reading…