Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.
Hierdie situasie gebeur elke jaar, en die huidige stand van sake bewys dat die regering nie die kapasiteit of vermoeë het om hierdie groep mediese personeel te bestuur nie, sê Paul Maritz, Bestuurder van jeug en loopbaanontwikkeling by Solidariteit,
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/23-June-Interns.mp3[/embed]
‘n Voorgestelde oplossing is om privaat hospitale te akkrediteer, vir die internskap van afgestudeerde mediese personeel. Die vakbond voel so sterk oor die saak, waar elke jaar mediese studente sonder internskap gelaat word, dat hulle reeds in 2020 ‘n regsproses begin het met gevalle van daai jaar en kon interns suksesvol plaas.
Solidariteit meen dit is nou tyd dat so ‘n inisiatief amptelik in werki
Continue reading…