Dit is welbekend dat baie presidente President geword het om weg te kruip van agtervolging van korrupsie of ander skandale, en dit is nêrens waarder as wanneer jy eers president van SA geword het, dat jy kwytskelding van alle misdade sal kry. Met stories wat alewig verander, “sukkel” die arme OB en Konstitusionele Hof om Zuma se korrupsie te kan straf, en nou wil dit voorkom of Ramaphosa se leuens, of te wel “verandering van stories” ook onder die mat gevee word, omdat na hul mening, die area van ondersoek glo buite die veld van die OB val.
Cyril Ramaphosa het na bewering nie die parlement mislei met betrekking tot die skenkings wat aan sy CR17 ANC-presidensiële verkiesingsveldtog in 2017 gemaak is nie, en die openbare beskermer het ook nie die mag gehad om privaat aangeleenthede van politieke partye te ondersoek nie.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/2-Julie-CR17.mp3[/embed]
Hierdi
Continue reading…