‘n Ontsettende belangrike hofsaak, wat die feit dat Twitter inderdaad ‘n staatsakteur is, kan bewys, wat baie ernstige gevolge kan hê, is deur Harmy Dillon en Ron Coleman van Kalifornië gebring. Hulle het al die bewyse en kwitansies om te bewys dat die Staat van Kalifornië en die Demokratiese Party saamgesweer het met Twitter, om hul politiek opponente te sensuur, met die gebruik van “Verkiesingsintegriteit” as ‘n valse rede.
Robert Barnes van Barnes Law, het op Viva Barnes gesê dat die eisers dokument na dokument na dokument het om dit te bewys, maar soos ons die afgelope jare gesien het, is dokumente en feite nie meer ‘n bewys nie, in ‘n wêreld waar die Hoofstroom Media en Big Tech die werklikheid vervaardig.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/25-June-twitter-1.mp3[/embed]
Die eiser, wat ‘n prokureur van Kalifornië is, het ‘n baie groot sosiale media-teenwoordigheid g
Continue reading…