Deur die aansoek van die Zondo Staatskaping Kommissie om die voormalige president Jacob Zuma regstreeks te minag, en nie as ‘n appèl van ‘n laer hof nie, te verhoor, moes die Konstitusionele Hof homself behandel op dieselfde manier as wat hy enige laer hof sou behandel het: as hul uitspraak inbreuk maak op die grondwetlike regte van Zuma, moes dit omgekeer word, het Dali Mpofu, advokaat van Zuma, aangevoer.
Mpofu lê Zuma, wat verlede week homself oorgegee het, se saak voor by die hoogste hof, die Konstitusionele Hof (waar daar geen appel is nie), dat die Hof sy vroeëre uitspraak wat Zuma in minagting bevind, en hom tot 15 maande gevangenisstraf gevonnis het, moet herroep of “onttrek.”
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/DaliMpofu.mp3[/embed]
Die Zondo Ondersoek na Staatskaping het direk na die Grondwethof gegaan om te vra dat Zuma gedwing moet word om sy dagvaarding te geho
Continue reading…