Die ANC departement van sport, kuns en kultuur het Sondag aangekondig dat hy die proses, om klagtes oor naamsveranderinge vir verskeie plekke in die Oos-Kaap te oorweeg, afgehandel het. Dit het besware teen Port Elizabeth se naamsverandering na watookal, eensydig van die hand gewys. Dit sluit ook in die verandering van Uitenhage na iets anders. Afrikaans is die mees gesproke taal in PE!
Die departement in ʼn verklaring beweer dat “Die minister het alle besware teen die betrokke naamsveranderinge, soos op 23 Februarie in die Staatskoerant gepubliseer, oorweeg. Na afloop hiervan is daar besluit dat geen van die klagtes wat geopper is, die hersiening van die besluit om die name te verander regverdig nie.”
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/22-June-PE.mp3[/embed]
Van die begin af was daar ontsettend baie beswaar gemaak teen die naamsverandering wat talle plekke se name affek
Continue reading…