Meer as helfte van die 231 blitspatrollie voertuie in Gauteng staan stukkend by polisiemotorhuise en privaat werkswinkels regoor die provinsie, sonder dat daar duidelikheid is oor wanneer hulle weer op pad sal wees. In totaal is 124 van die 231 blitspatrollie voertuie in die provinsie van die pad af volgens die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, meeste van hulle vir langer as 3 maande.
Sy het dit onthul in ‘n skriftelike antwoord op ‘n vraag wat Michael Shackleton, DA-LP, gestel het. Die DA meen dat die motors gebruik kon word om die polisie se reaksie op onlangse ANC onrus te versterk.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/27-Julie-karre.mp3[/embed]
Mazibuko het gesê die Wes-Rand is die swaarste getref, met 20 van sy 26 “flying squad” mot
Continue reading…