#EndCadreDeployment Die amptelike opposisie, die Demokratiese Alliansie (DA), het aan die waarnemende speaker van die nasionale vergadering, Lechesa Tsenoli, geskryf en gevra vir ‘n parlementêre debat oor die sosialistiese kaderontplooiing wat deur die African National Congress (ANC) toegepas word, omdat hulle glo dit het gelei tot die ineenstorting van die staat. Hulle het hierdie versoek as ‘n saak van nasionale belang beklemtoon.
Volgens die DA moet die skuld ook by die voete van Cyril Ramaphosa neergelê word, wat die voorsitter van die ANC se kader-ontplooiingskomitee was tydens Jacob Zuma se ampstermyn.
Luister Hier: https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/kaders.mp3
[audio mp3="https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/kaders.mp3"][/audio]
Die DA se Natasha Mazzone het gesê: “Die DA
Continue reading…