Dit is verbasend dat ‘n Engelstalige saketydskrif soos Business Day nog na vore kan kom met die retoriese vraag of Suid Afrikaners gelyke regte het. Die gelaaide stelling is opgetel en vertaal na Afrikaans deur professor in sielkunde en kriminologie aan die Universiteit van Suid-Afrika, Chris Nortje. Chris se antwoord was reg en pront uit, “Nee. Jong blankes kan nie eers werk kry in hierdie land nie!“
Dit is die gevolg van ‘n klug, die sogenoemde Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (positiewe diskriminasie). Rasse -demografie toon nou dat wit Suid-Afrikaners minder as 8% van die bevolking uitmaak, wat beteken dat blankes in Suid-Afrika, selfs sonder BEE en AA, ‘n uiters lae kans het om werk te kry. Veral vir wit jongmense is die kans amper nul, en daarom kry meer as ‘n paar wit studente hul diploma’s, en emigreer in ‘n japtrap. Sou hulle in Suid-Afrika bly, skryf die prof, word hul swart klasmaats na die voo
Continue reading…