Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ‘n nuwe stelsel, bekend as DebiCheck, geïmplementeer vir betalings wat met debietorders voltooi word.
Die stap was beslis nodig om die groot toename in bedrog met debiet orde betalings, wat duisende klante in die afgelope tyd teister, te bekamp. Die toename in debietordebedrog het veral die afgelope jare skerp toegeneem, en banke het ernstige probleme ondervind met betaling van debiet ordes, wat dikwels bedrog was, wat nie vinnig opgespoor kon word nie, veral as klante eers na weke agterkom dat geld uit die rekening is, wat nie wettig was nie.
Luister Hier: