Andrek “Panyaza” Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie – as jy wit is, is jy uit – is hier om te bly “totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is.” Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai.
Lesufi het hierdie aanmerking getwiet in reaksie op die bekendmaking van die VF+ se verkiesingsmanifes wat die afskaffing van BEE en regstellende aksie eis. Lesufi is duidelik ‘n swart supremasis omdat hy ‘n probleem het met Orania, wat maar 1,000 inwoners het en op geen manier ‘n bedreiging vir enigiemand inhou nie, maar hy is tjoepstil oor Soweto, wat net so ras eg as Orania is, en 1,000 keer groter is! Hy noem ook nie die 5,000 bantu dorpe wat 100% bantu is, met meer as 5,000 Continue reading…