Die slang in die gras: Weereens word ons herinner dat multikulturisme oral in die wêreld misluk het, met die nuus dat ‘n swart werker, wat glo so veel deur sy wit werkgewer vertrou was dat hy hom gereeld genooi het vir ‘n braai, sopas skuldig bevind is aan die moord van die doktor, wat ook ‘n man, pa, broer en oupa was. Moet blankes herinner word hoe die ANC rewolusie se “necklacing” gewerk het, waar matige swartes geradikaliseer was teen blankes? Dit neem net een dreigement om jou swart werker of vriend om te skep na jou vyand. Soos met moslems waar die rewolusionêre radikales tussen die matiges wegkruip, soos ‘n slang in die gras, so ook met swart rewolusionêre radikales wat tussen ons swart werkers en “vriende” verkeer.
Dr Herman Scholtz (59) het sy swart werker so vertrou dat hulle gereeld saam rugby gekyk het. Hy het Ashley Mazibuko ook gereeld sy huis laat oppas as hy klinieke gaan besoe
Continue reading…