Die ANC se nuwe voorgestelde nasionale data- en wolkbeleid is nog ‘n inkrementele stap nader aan totalitarisme, en laat duisende mense in die land vrees dat hul data nie meer privaat sal wees nie, soos in China.
Hierdie verdere stap nader aan sosialisme wat die regering neem, sal waarskynlik ook die koste verhoog om sake te doen, volgens die president van die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid, Jacques Moolman.
Luister Hier:
Verskeie kundiges op die gebied van bewaring en beveiliging van data, mee
Continue reading…