Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets.
Terselfdertyd is die moontlikheid van ‘n verpakkings aanleg, wat as ‘n “vervaardigingsfasiliteit vir SinoVac” promoveer word, aangekondig, blykbaar om enige negatiewe reaksie te demp. Blykbaar vertrou die Chinese nie vir Afrika lande met die vervaardiging van hul entstof nie. Daar is ook kommer uitges
Continue reading…