‘n Enorme wanbalans in etiek vier hoogdy in SA. Die oor-, neus- en keel-spesialis, hoof van Bedfordview (ENT), dr Ivan Jardine, is op 16 Julie om 22:00 naby Park Meadows in hegtenis geneem weens die verbreking van die aandklokreël, maar hy is vasbeslote om aan te hou om pasiënte in nood te help, ondanks die feit dat hulle byna 12 uur in die polisie se aanhouding spandeer het.
Sodra dit lyk asof politici soos Ramaphosa se bedrog ontbloot kan word, word die inligting “geseël” en kry hul die geleentheid om weg te kom met korrupsie, nieteenstaande die eed wat hulle moes sweer vir hul amp. Maar sodra ‘n Dr sy eed van Hippocrates nakom, en in diens van sy gemeenskap wil wees, word hy arresteer, omdat hy nie die horlosie dop gehou het nie. Die skaal van rasionele denke en morele waardes, en die gereg wat dinge moet balanseer, is al so korrup, dat SA as ‘n funksionerende demokrasie heeltemal faal.
Luister hier:
[embed]https://saukradio
Continue reading…