Die nasionale kragvoorsiener Eskom is besig om verliese ten bedrae van ongeveer R840 miljoen te verloor vir werk wat by die Kusile-kragstasie gedoen word.
Die skokkende syfers is deur die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, tydens die vraag-en-antwoordsessies in die parlement bekend gemaak.
Luister Hier:
Na dekades is die projek by Kusile nog steeds nie voltooi nie, en die oorspronklike koste beraming van R260 miljoen het intussen drievoud gestyg tot meer as R800 mil
Continue reading…