Die dubbele standaarde en die #BlackPrivilege wat “our people” geniet, en hulself toe-eien, om geweld te pleeg na willekeur teen die wit minderheid en hul eiendom, waarvoor ons hard werk, te vernietig soos hulle wil, bereik voortdurend nuwe hoogtes. Brandstigting word nou oor gemeenskapsradio aangehits!
Plaaslike terroriste, sekerlik ingevoer, het 2,500 hektaar van Pampoenkraal plaas by #Dirkiesdorp in Mpumalanga afgebrand, en wat dit selfs nog erger maak, is dat die aanstigter van die opsetlik gestigte brande, opruiende haatspraak oor 2 plaaslike swart radiostasies gelewer het, en basies in soveel woorde gesê het dat hulle “die reg in eie hande gaan vat.”
Skaars ‘n uur na hierdie opsweping oor die swart radiostasies, insluitend Ukhozi FM, wat aan die staatsuitsaaier SABC hoort, het Pampoenkraal plaas gebrand.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/6-Julie-pampoen-1.mp
Continue reading…