Generaal Koos de la Rey se borsbeeld is gesteel en enige iemand met inligting word aangemoedig om dit aan te meld. Die skuldiges moet gevang word.
Generaal De la Rey se borsbeeld is hierdie naweek vanaf sy graf in Lichtenburg verwyder tydens die vandaliseering van sy graf.
Lede van politieke partye en Fanie du Toit van dei FAK se die skending van hierdie kulturele baken van ‘n volksheld beklemtoon die impak van misdaad op alle terreine van die samelewing.
Nou dat kultuurskatte deur misdadigers geteiken word, beleef mens al hoe meer die verval in die vlak van morele onder die die ANC-regering.