Oudpresident Jacob Zuma se stigting het die uitspraak van die Konstitusionele hof, wat 15 maande tronkstraf opgelê het vir minagting, gekritiseer en gesê dit is “emosioneel en nie in ooreenstemming met ons grondwet nie”. Siende dat diê hof ook rassisme teen blankes goedgekeur het, met betrekking tot Covid hulp, is dit al lank bekend dat die Grondwet ignoreer word deur die hof, en hierdie soort betwissing die nagevolge daarvan is.
In ‘n verklaring wat na die beslissing vrygestel is, het die Jacob G Zuma-stigting gesê die voormalige president glo dat die uitspraak, gelewer deur waarnemende hoofregter Sisi Khampepe, toon dat die land se howe nie onafhanklik en nie sonder vooroordeel optree nie.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/2-Julie-ZumaStigting.mp3[/embed]
Die verklaring kom nadat die konstitusionele hof Zuma tot 15 maande tronkstraf gevonnis het, nadat hy hom sk
Continue reading…