Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se werksmag het oor die laaste vyf jaar stelselmatig verklein, maar of dit doelbewus is of nie, is nie seker nie. Aan die ander kant het Suid Afrika nou een van die grootste private Gemeenskapspolisieering dienste ter wêreld. Die gevolg is dat polisiëring in SA effektief privatiseer word.
Volgens kenners is die vermindering van staatspolisie personeel gevaarlik, veral terwyl misdaadvlakke en onluste te hoog is, omdat minder polisiëring sal noodwendig tot gevolg hê dat misdaad sal toeneem.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/5-Aug-polisie.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/5-Aug-polisie.mp3
Daar is tans omtrent 185,000 personeellede by die SAPD asook omtrent 39,000 burgerlike werkers.
Die polisie het tussen 2017 en 2020 ‘n t
Continue reading…