Al is mense oral gewaarsku om eie arbeid te gebruik en nie “our people” in hulle huise aan te stel nie, is daar steeds diegene wat nie luister nie, en dus ongelukkig maak dit die spreekwoord: “as jy nie wil hoor nie, moet jy voel” waar in diesulkes se lewens.
Amanda de Goede (56) van Deneysville in die Vrystaat was Vrydag toegesluit en verneder deur die SAPD, toe sy hulle ontbied het nadat ‘n swart werker items by haar gesteel het, en na Amanda deur die vroulike werker se groot vriendin geïntimideer was.
Luister Hier: