Op 22 Augustus is die polisie in kennis gestel van die voorval en mediese personeel is ook ingelig. Volgens polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, is die vrou by aankoms dood verklaar. ‘n Moordsaak is geopen en polisiebeamptes by die Kanyamazane polisiekantoor het daarna ‘n soektog na verdagtes begin.
“‘n Voorlopige ondersoek deur die polisie dui aan dat die vrou swanger was. Sy het verder skietwonde aan haar liggaam gehad en ons weet nie haar identiteit nie. Sy is in haar 30’s, met kort blonde hare en sy het ook ‘n pienk langbroek aangehad as ’n bruinrooi T-hemp,” het hy gesê.
[embed]https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/26-Aug-vrou-afr.mp3[/embed]Die provinsiale kommissaris het beveel dat die verdagte (s) vinnig gevind en gearresteer moet word. Lede van die gemeenskap word versoek om di
Continue reading…