Die nasionale tesourie het solank R2,3 Miljard bewillig om ondernemings te help wat geraak was deur die onlangse ANC geweld en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng, mits hulle geregistreer is en aan belasting vereistes voldoen.
Die planne is die week tydens ‘n inligtingsessie aangekondig deur Dondo Mogajane, direkteur van die nasionale tesourie, en sal altesaam R36,198 miljard se hulpfondse beskikbaar stel, om verskillende sektore wat deur Covid-19 geraak is en die onlangse onrus, te help.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/30-Julie-hulp.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/30-Julie-hulp.mp3
Die R2,3 Miljard sal kleinsake help deur die departement van klein ondernemings en die departement van handel en nywerheid, het Mogajane bygevoeg.
“Daar i
Continue reading…