Voormalige president Jacob Zuma het met behulp van sy regspan onthul dat hulle beplan om “prominente organisasies en stigtings” te betrek by sy komende korrupsieverhoor oor wapentransaksies.
Volgens die JG Zuma -stigting, het Zuma se prokureurs aan die stigtings “wat voordeel getrek het uit die wapentransaksie” geskryf, om besonderhede oor die voordeel wat hulle daaruit getrek het, het bloot te lê.
Luister hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/6-aug-zuma.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/6-aug-zuma.mp3
“Die regspan van [voormalige] president Zuma het briewe gestuur aan prominente organisasies en stigtings wat baat gevind het by die wapentransaksie, om relevante inligting oor die betrokke transaksies te verskaf,” het die
Continue reading…