Eskom het bevestig dat die hoofbestuurder van Koeberg se kernkragstasie, Velaphi Ntuli, geskors is weens kwessies rakende prestasie, terwyl ondersoek ingestel word na die uitvoering van die Koeberg-kragstasie, Eenheid 1 by Koeberg wat sedert Januarie 2021 onderbreek.
Sikonathi Mantshantsha, woordvoerder van Eskom, het gesê die hoofbeampte van Eskom, Riedewaan Bakardien, sal toesig hou oor al die bedrywighede van die kragstasie.
Luister Hier:
“Eskom ondervind tans beurtkrag wat die hele land en sy ekonomie raak. Een van Eskom se grootste opwekkingseenhede met ‘n kapasiteit van 900
Continue reading…