Gaan ons almal in ons oudag vermoor word? ‘n Bejaarde vrou, Mev Doubell, van 93-jaar, se lewelose liggaam is Saterdag in Bellville, Kaapstad, gevind. Sy het nakend op haar bed gele toe ‘n inwoner gaan ondersoek instel het nadat sy nie mev Doubell die oggend gesien het nie.
Doubell het alleen gewoon en haar bure het elke oggend vir haar ‘n koppie koffie gemaak en gevat, wanneer sy buite gaan sit het. Sy het alleen 3 kinders groot gemaak asook haar klein kinders volgens haar dogter (60).
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/5-Aug-belville.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/5-Aug-belville.mp3
‘n 25-jarige man is intussen in verband met die moord op die weerlose mev Doubell gearresteer. ‘n Vermoede bestaan dat mev Doubell verkrag is, weens verskeie
Continue reading…