Pfizer, BioNTech en die ANC-regering se parastataal, Biovac-instituut het aangekondig dat hulle ‘n ooreenkoms aangegaan het om volgende jaar die mRNA Covid-entstof in die land te produseer, wat tot 100 miljoen dosisse per jaar “vir Afrika” kan vervaardig. Natuurlik sal dit eers ANC plundering, kaderontplooiing en BSEB kanker moet oorleef.
Die Kaapstadse Biovac Instituut, Pfizer en BioNTech het Woensdag hul samewerking om Covid-entstowwe in Suid-Afrika te produseer, aangekondig. Die installering van toerusting, tegniese oorplasings en ontwikkeling op die terrein sal onmiddellik begin om die instituut vir die vervaardigingsproses voor te berei.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/22-Julie-covid.mp3[/embed]
Pfizer en BioNTech neem aan dat die Suid-Afrikaanse fasiliteit aan die einde van 2021 in die voorsieningsketting van entstowwe opgeneem sal word. As alle prosesse volgens plan gaan, kan S
Continue reading…