Is die SAPD besig om blanke korrupte beamptes te teiken in ‘n poging om te bewys hulle veg teen korrupsie, wyl swart oortreders grootliks lig daarvan uitkom? ‘n Voormalige lasbriefbeampte wat ‘n polisie-dossier en ‘n skootrekenaar van die staat gesteel het, en in die besit van geld gevind is, is tot vyftig jaar gevangenisstraf gevonnis. Natuurlik moet hy aangekla word, maar dit blyk asof sy groot oortreding, en die rede vir sulke swaar straf, is dat hy ‘n wit vel het?
Die voormalige ao Frederick George de Bruin (50) is in hegtenis geneem op die volgende aanklagte: Korrupsie, diefstal van skootrekenaars, diefstal van polisiedossier en regsverydeling en hy is deur ‘n vinnige proses uit die SAPD ontslaan, maar was hy swart sou hy seker op betaalde verlof gesit gewees was?
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/22-Julie-sapd-1.mp3[/embed]
Polisiewoordvoerder Brigadier Motantsi
Continue reading…