“Gee dit terug aan Suid-Afrika” – Beyoncé en Tiffany & Co word daarvan beskuldig dat hulle ‘n “gesteelde bloeddiamant” gebruik het in hul advertensieveldtog. Hierdie storie ontbloot nie net die onkunde in die wêreld oor Suid Afrika se geskiedenis nie, maar meer en meer, word groot multinasionale maatskappye wat ryk geword het uit kolonialisme, maar wat aanhoudend Suid Afrikaanse blankes blameer, uitgevang wanneer hulle agter swartes probeer wegkruip om hul sondes te probeer verdoesel, en hul enorme profyte in onskuld te dek.
In hierdie geval is dit Tiffany & Co. wat direk gebaat het siende dat die diamant in hulle besit is sedert hulle dit in Kimberley gekoop het in 1878! Stel jou voor dat jy aangesê word om jou onskatbare diamant aan ‘n klomp swart despots te gee, wat dit onmiddellik aan ‘n ander groot multinasionale sal verkoop, en dan die opbrengs gulsig verdeel en verteer.
Luister Hier:Continue reading…