Senzo Mchunu, minister van staatsdiens en administrasie, sê die gehalte van die ANC se staatsdiens verg konsekwente en volhoubare verbetering omdat dit besmet is met luiheid, onbevoegdheid en korrupsie, maar terselfdertyd vra hy vir meer mag en verantwoordelikheid? As sy Dept. dan so sleg is, waarom bedank hy nie?
Mchunu het Donderdag sy begrotingsrede in die Nasionale Raad van Provinsies gelewer, waar hy gesê het dat LP’s Suid-Afrika se strewe, as ‘n etiese, bekwame en ontwikkelingsstaat moet verstaan word, in die konteks van ‘n nasie wat smag na ‘n beter lewe, na bevryding.
Luister Hier: