Avokado’s het die afgelope jaar met 49% gestyg, en dit is boonop moeilik om goeie gehalte avokados te kry ná drie weke van ongunstige weerstoestande in groot produserende streke gedurende die blomtyd van die vrugte in September verlede jaar.
Volgens Johnny van der Merwe, besturende direkteur van die landbou-inligtingsgroep Agrimark Trends (AMT), wat die weeklikse pryse vir vars vrugte en groente dophou, het die prys vir avokado’s onlangs met 22% gestyg tot R20,91 per kilogram.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/30-Julie-avos.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/30-Julie-avos.mp3
“Hierdie prys is tans 49% hoër as ‘n jaar gelede as gevolg van volumes wat jaarliks met 32% laer verhandel het,” het Van Der Merwe in sy weeklikse video
Continue reading…