Ooit gedink wie besit die Media instelling wat jou inligting voer, wat jou idees vorm? Die maatskappy wat daagliks byna alle Nederlandse media nuus verskaf, is deur die miljoenêr Chris Oomen oorgeneem. Oomen het laat weet dat hierdie keuse “sosiaal gemotiveerd” is. Oomen het sy kommer uitgespreek oor sogenoemde “fopnuus“, wat volgens hom, van onder andere Donald Trump en Thierry Baudet kom. Chris Oomen het die Algemeen Nederlands Persbureau (ANP) gekoop van ‘n ander oligarch, naamlik John de Mol, wat die maatskappy by sy ander mediamaatskappye geplaas het, om daarvan ontslae te raak.
Oomen het nie net die idee bedink dat sommige verteenwoordigers van die volk onwaarhede versprei nie, hy het ook die pers meegedeel dat hy niks te doen wil hê met kritici van die koronavirus-entstowwe, soos die bekende organisasie Virus Truth nie. Volgens Oomen is dit “antisosiaal” om nie ingeënt
Continue reading…