Sosialiste het geen medelye: ‘n Jong man met vreeslike beenbesering van ‘n motorongeluk, word vir 3 dae alleen gelos in Mamelodi-staatshospitaal, sonder kos. Al het hy geen geld is hy gedwing om homself vrywillig te ontslaan. Dit is ons toekoms onder die Kommuniste se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) en Radikale Ekonomiese Transformasie (RET).
Devon Knoetze (26) het sopas drie dae van hel in die Mamelodi-staatshospitaal deurgemaak. Sonder oordrywing kan sy verblyf daar beskryf word as marteling wat deur die staat goedgekeur word, en deur sogenaamde dokters en verpleegsters.
Luister Hier: