Dit blyk dat ANC Minister Zwele Mkhize nie sy eie departement se werk vertrou nie, want korrupsie en baantjies vir boeties word blootgelê by die departement van gesondheid, wat ‘n allemintige R150 miljoen bestee het aan minister Zweli Mkhize se media-onderhoude en perskonferensies, om sy beeld te bestuur en hom in die beste moontlike lig uit te beeld.
Byna twee derdes, R90 miljoen, van die geld is egter gekanaliseer na goeie vriende van die minister, wat hom in die verlede gehelp het met kommunikasies vir ander ANC-veldtogte.
Luister Hier: